Lewende Woord Standerton Eredienste

Tuisblad

 

 

         
 
       
 

Lewende Woord is n gemeente met n hart en die opdrag van ons Abba om die Lewende Woord familie op te rig en toe te rus in die Woord. Sodat die Woord lewend sal wees in elke hart en elke mond. Met n verwagting om Jesus liefde te sien en te leef in Standerton. Om te sien en te roep die Koningskap van Jesus in elke lewe in Standerton.

Dienstye

Sondae ( bediening en gebed na die dienste)

09h30

Plek van aanbidding op Sondae

Vaalrivier Skool - Walter Sisulu str

Kantoor / 0828256365

Maandag tot Vrydag

09h00 tot 14h00

Kinderkerk

09h30

Plek van aanbidding op Sondae

Vaalrivier Skool - Walter Sisulu str


Huisselle

Jaques en Renske in Meyerville / 0824615374

Hannes en Petro in die uitbreiding / 0834191139

Gebedsel

Dinsdae Silwerjare : by Lewende Woord kerk om 10:00

Donderdagaande om 19h00

Kontak Past. Wessel van Dyk / 0761595568

Eposadres lewendewoordstdn@gmail.com

BANKBESONDERHEDE

Lewende Woord Standerton

Nedbank

Rekening nommer: 1032293497

Tak kode: 151305

Tak: Standerton

Baie dankie vir u bydrae, dle Here sen u!!!

Webtuiste ontwerp deur:

Vanslife.com 2000-2009 all rights reserved

This website is best viewed with Internet Explorer screen resolution @ 1024 x 768 pixels.