Visie & Misie Lewende Woord Standerton

Tuisblad

 

 

 

   

 

 
 


Visie.
 Om n gemeente te wees met lewende ledemate wat die Woord leef en uitdra om n verskil te maak in Standerton en tot aan die uiterste plekke.
 
 
Missie
 Die lede mate op te rig en te bemagtig in die Woord van God. Om vanuit n intieme verhouding en kennis van Abba Vader ons Koning Jesus en die HeiligeGees as vriend n liefdevolle voorbeeld te leef in die outoriteit van elkeen se roeping.

This website is best viewed with Internet Explorer screen resolution @ 1024 x 768 pixels.

Webtuiste ontwerp deur:

Vanslife.com 2000-2009 all rights reserved